E. G. Marshall

E. G. Marshall
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Everett Eugene Grunz
Geboorte (1914-06-18)18 Junie 1914
Sterfte 24 Augustus 1998 (op 84)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

E. G. Marshall (18 Junie 1914 – 24 Augustus 1998) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente 12 Angry Men (1957), Superman II (1980), National Lampoon's Christmas Vacation (1989), en Nixon (1995).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne